2026 Joyce Meyer Dagboek – Grys

R289,00

Die Joyce Meyer Dagboek 2026 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.

Description

  • Language : Afrikaans
  • Author : Joyce Meyer
  • Material : Imitation Leather
  • Color : Grey / Charcoal
  • Audience : Women
  • Page Count : 400
  • Size : 180 mm x 120 mm x 23 mm

Die inhoud bestaan uit:
• Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
• Kalenders vir elke maand
• ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
• Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2026 en 2027
• Ekstra notabladsye agterin
• 180 x 120 mm, kunsleer, met ’n merklint om jou plek aan te dui

Additional information

Weight 0,5 kg
Dimensions 18 × 12 × 2,3 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “2026 Joyce Meyer Dagboek – Grys”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products