1933/1953 Vertaling Pienk Kunsleer Bybel

R499,00

Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. ’n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.
Die Pienk Kunsleer Bybel in Afrikaans 1933/1953 is ’n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy poëtiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers.
• 10.5-punt lettergrootte

Description

Language : Afrikaans

Material : Imitation Leather

Color : Pink

Audience : Women

Page Count : 1328

Format : Flexcover

Sub Category : Standard Bible

 

Additional information

Weight 0,6 kg
Dimensions 22,6 × 14,8 × 3,5 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “1933/1953 Vertaling Pienk Kunsleer Bybel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products