Klein Beertjie Sê vir God Dankie Sagteband | Afrikaans Christian Kids Book

R35,00

In Klein Beertjie sê vir God dankie vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die storie van Petrus en Johannes wat ’n man genees het, en hoe hierdie man op ’n wonderlike manier vir God dankie gesê het. A heartwarming Afrikaans Christian kids book about gratitude and faith.

Description

• Vertel die verhaal van die kreupel man wat genees is en God daarvoor geloof het in Handelinge 3.
• Help 3- tot 6-jariges om vreugde te vind daarin om vir God dankie te sê.
• Sluit vrae oor die storie se tema in.
• 24 volkleur bladsye.

Additional information

Weight 0,2 kg
Dimensions 19,8 × 19,8 × 0,3 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Klein Beertjie Sê vir God Dankie Sagteband | Afrikaans Christian Kids Book”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products