Omhels 100 Oordenkings Hardeband | Afrikaans Christian Devotional Book

R249,00

God skram nie weg van ons dorings nie. Hy trek ons nader. Daar is gewyde 100 oordenkings dagstukkies in Omhels wat aanklank sal vind by alle vroue en wat ’n goddelike perspektief op jou daaglikse kwessies bied. Geliefde Bybelonderwyser, Lysa Terkeurst, deel haar eie stryd, vertwyfeling en hartseer terwyl sy die pad na God se omhelsing uitwys – Jesus wat sy arms wyd oopstrek aan die Kruis by Golgota om ons vir alle ewigheid te omhels. Hierdie wonderlike en spesiale omhelsing beteken dat ons ons lewe lank op Hom kan vertrou.

Description

Terwyl jy hierdie skatkis van dagstukkies, Skrifgedeeltes en gebedswenke lees, sal jy aangespoor en toegerus word om:
• nuwe maniere te leer om God se liefde te ervaar,
• jou diepste seerkry aan God oor te gee,
• te hoor hoe God intiem jou hart aanraak,
• die vrees dat God soms ver weg voel, af te skud,
• elke dag doelgerigte, begeleide tyd saam met Hom deur te bring.

Additional information

Weight 0,5 kg
Dimensions 22,3 × 16,6 × 2,2 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Omhels 100 Oordenkings Hardeband | Afrikaans Christian Devotional Book”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products