Description
Wat jy ook al nodig het – of dit geduld, vrede, vreugde of genade is – Sakpas-gebede vir elke dag sal jou lei om jou hart oop te maak teenoor jou Skepper en só jou verhouding met Hom te verinnig.
Vind nuwe krag en inspirasie wanneer jy met jou Skepper praat en sy troos, liefde en genade ervaar.





Reviews
There are no reviews yet.