Sakpas-Gebede Vir Elke Dag Sagteband – Afrikaans Daily Prayer Book

R99,00

Is daar kommer in jou hart, of onbeantwoorde vrae? Neem dit na God toe in gebed!
Angus Buchan is jou gebedsvennoot met die 365 kort, kragtige en Skrifgebaseerde gebede. Elke gebed in die sakpas-gebede boek word afgerond met ’n sleutelvers en aanhaling, asook ’n praktiese wenk om geloofsgroei in jou lewe aan te moedig.

Description

Wat jy ook al nodig het – of dit geduld, vrede, vreugde of genade is – Sakpas-gebede vir elke dag sal jou lei om jou hart oop te maak teenoor jou Skepper en só jou verhouding met Hom te verinnig.
Vind nuwe krag en inspirasie wanneer jy met jou Skepper praat en sy troos, liefde en genade ervaar.

Additional information

Weight 0,5 kg
Dimensions 15 × 10 × 2 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sakpas-Gebede Vir Elke Dag Sagteband – Afrikaans Daily Prayer Book”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products